Mapungubwe

Mapungubwe kulturele landskap*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Die Mapungubweberg
Ligging van Mapungubwe op 'n kaart (Suid-Afrika)
Mapungubwe
Mapungubwe
Ligging van Mapungubwe in Suid-Afrika
Koördinate: 22°11′33″S 29°14′20″O / 22.19250°S 29.23889°O / -22.19250; 29.23889
Lande Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe Kultureel
Kriteria ii, iii, iv, v
Verwysings 1099
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2003  (27ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Argeologiese opgrawings in Mapungubwe
Die Mapunguwe Museum se goue renostertjie

Die Koninkryk van Mapungubwe (c. 1075-1220) was 'n belangrike nedersetting in die Limpopoprovinsie wat die middelpunt van 'n pre-Shonakoninkryk was en wat dele van die hedendaagse Botswana en Zimbabwe ingesluit het. Die nedersetting wat tussen 1000 n.C. en 1300 n.C. 'n bloeitydperk beleef het, is vandag 'n wêrelderfenisgebied, nasionale wildtuin en argeologiese terrein.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search